Groote Schuur Psigiatriese Noodgevalle (Saal C23):
Tygerberg Hospitaal Psigiatriese Noodgevalle:
Lifeline:
Childline:
Rape Crises:
The Red Cross Child and Family Unit:
Tygerberg Child and Family Unit:
The Trauma Centre for Survivors of Violence & Torture:
Kaapstad Mediclinic 24 Uur Noodgevalle:
ER 24 Nood Mediese Dienste:
Netcare Nood Mediese Dienste:
Enige Noodgeval Kaapstad – Vanaf Telkom Landlyn:
Enige Noodgeval Kaapstad – Vanaf Selfoon:
The Mental Health Information Centre:
Cape Mental Health Society:
021 404 2151
021 938 5120
086 132 2322 / 021 461 1111
080 005 5555 / 021 461 1114
083 222 5158
021 685 4103
021 938 4573
021 465 7373
021 464 5555
084 124
082 911
107
112
021 938 9229
021 447 9040
Fontana Gesondheidsentrum is oop vir die bespreking van afsprake, rekeningnavrae en administrasie gedurende normale kantoorure. Jy is welkom om my Praktykbestuurder Elizabeth te kontak:
reception@cornelverwey.com
021 982 2554
Ek is beskikbaar vir afsprake tussen hierdie tye:
Maandag 9vm – 6nm
Dinsdag 9vm – 5nm
Woensdag 9vm – 6nm
Donderdag 9vm – 5nm
Vrydag: 9vm – 12:30nm