Ek sien kliënte gewoonlik een maal per week. Nader aan die einde van die proses mag ek moontlik die skedule verander na een maal elke twee weke. Dit is onmoontlik vir my om te voorspel hoeveel sessies ons sal nodig hê. Indien jy net ‘n beperkte hoeveelheid sessies kan bywoon, bespreek dit asseblief met my sodat ons die gang van terapie kan beplan om te verseker dat jy die meeste voordeel uit die proses kry.
Fontana Gesondheidsentrum is oop vir die bespreking van afsprake, rekeningnavrae en administrasie gedurende normale kantoorure. Jy is welkom om my Praktykbestuurder Elizabeth te kontak:
reception@cornelverwey.com
021 982 2554
Ek is beskikbaar vir afsprake tussen hierdie tye:
Maandag 9vm – 6nm
Dinsdag 9vm – 5nm
Woensdag 9vm – 6nm
Donderdag 9vm – 5nm
Vrydag: 9vm – 12:30nm