Hierdie artikel wys 4 maniere om gelukkiger te wes. Hierdie idees is reeds bekend in ‘tradisionele’ sielkunde, maar word hier bewys met navorsing uit die veld van neurowetenskap. Die artikel maak die inligting maklik om te verstaan en is beslis die moeite werd om te lees! (artikel in Engels).
Kyk Hierna
Hierdie 3 minute animasie video verduidelik meer omtrent terapie. Dit maak die punt dat terapie meestal vir normale mense met normale uitdagings is (video in Engels).
Kyk HiernaFontana Gesondheidsentrum is oop vir die bespreking van afsprake, rekeningnavrae en administrasie gedurende normale kantoorure. Jy is welkom om my Praktykbestuurder Elizabeth te kontak:
reception@cornelverwey.com
021 982 2554
Ek is beskikbaar vir afsprake tussen hierdie tye:
Maandag 9vm – 6nm
Dinsdag 9vm – 5nm
Woensdag 9vm – 6nm
Donderdag 9vm – 5nm
Vrydag: 9vm – 12:30nm